Meehelpen? Ga naar etymologieWiki

 

Jaarwoord generator van Genootschap Onze Taal

 

snoepig - (gulzig)

Dialectwoordenboeken en woordenboeken van variƫteiten van het Nederlands

G.J. van Wyk (2003), Etimologiewoordeboek van Afrikaans, Stellenbosch

1snoep b.nw.
1. Gulsig, of baie lief of lus vir eet en drink, veral t.o.v. lekkernye. 2. Suinig.
In bet. 1 uit Ndl. snoepig (ongeveer 1600) of minder gebruiklike Ndl. snoeperig (1753). Ndl. snoepig en snoeperig is afleidings met -ig en -erig onderskeidelik van snoepen 'snoep, lekkernye eet'. Bet. 2 het in Afr. self ontwikkel, wsk. omdat iemand wat snoep is so gulsig is dat hy nie wil deel nie. Eerste optekening in Afr. by Mansvelt (1884).
Vanuit Afr. in S.A.Eng. (1966 in bet. 1).

Hosted by Instituut voor de Nederlandse Taal