Meehelpen? Ga naar etymologieWiki

 

Jaarwoord generator van Genootschap Onze Taal

 

lijkschouwing - (autopsie)

Dialectwoordenboeken en woordenboeken van variƫteiten van het Nederlands

G.J. van Wyk (2007), Etimologiewoordeboek van Afrikaans, Supplement, Stellenbosch

lykskouing s.nw.
Amptelike prosedure na die dood van 'n persoon.
Uit Ndl. lijkschouwing (1798 - 1880), 'n samestelling van lijk 'lyk' en schouwing 'ondersoek, besigtiging, inspeksie', so genoem omdat die lyk tydens die prosedure geneeskundig ondersoek word om die oorsaak van dood vas te stel. Eerste optekening in Afr. in Patriotwoordeboek (1902) in die vorm lykskouwing.

Hosted by Instituut voor de Nederlandse Taal