Meehelpen? Ga naar etymologieWiki

 

Jaarwoord generator van Genootschap Onze Taal

 

klopjacht - (jacht waarbij het wild door kloppen en ander rumoer wordt opgejaagd)

Dialectwoordenboeken en woordenboeken van variƫteiten van het Nederlands

G.J. van Wyk (2003), Etimologiewoordeboek van Afrikaans, Stellenbosch

klopjag s.nw.
1. Groot jagtog waarby wild deur die drywers na die jagters toe aangejaag word. 2. Onverwagte inval deur polisie of speurders waarby verdagtes of misdadigers deursoek, ondervra of in hegtenis geneem word.
Uit Ndl. klopjacht (1778 in bet. 1), in bet. 1 so genoem omdat die drywers op blikke klop of op 'n ander wyse lawaai maak om die wild op te jaag en na die jagters voort te dryf, en in bet. 2 omdat die wyse waarop die polisie jag maak op verdagtes of misdadigers, aan die wyse herinner waarop wild gejag word.

Hosted by Instituut voor de Nederlandse Taal