Meehelpen? Ga naar etymologieWiki

 

Jaarwoord generator van Genootschap Onze Taal

 

boerenboon - (tuinboon)

Dialectwoordenboeken en woordenboeken van variëteiten van het Nederlands

G.J. van Wyk (2007), Etimologiewoordeboek van Afrikaans, Supplement, Stellenbosch

boerboontjie s.nw.
1. Groot tuinboontjie met niervormige saad. 2. Enigeen van verskeie soorte doringagtige struike, meestal met rooi blomme en peulvrugte.
In bet. 1 uit Ndl. boerenboon. Bet. 2 het in Afr. self ontwikkel. Ndl. boerenboon is 'n samestelling van boer en boon, so genoem omdat die boontjie tradisioneel deur boere op plase of plattelandse mense geplant en geëet word. Die struik word so genoem omdat die peulvrugte die vorm van die gewone boerboontjie het en lekker smaak as dit gebraai word. Eerste optekening in Afr. in Patriotwoordeboek (1902) in die vorm boerboontjiis.
Vanuit vroeë Afr. in S.A.Eng. in die vorm bourboontjie (1831) en vanuit Afr. in S.A.Eng. in die vorme boerboontje (1848) en boerboontjie (1970).

Uitleenwoordenboeken

N. van der Sijs (2010), Nederlandse woorden wereldwijd, Den Haag; met aanvullingen uit Uitleenwoordenbank 2015

boerenboon ‘tuinboon’ -> Zuid-Afrikaans-Engels boerboon(tjie), boerboom ‘tuinboon, (peul van) Schotiasoorten’.

Hosted by Instituut voor de Nederlandse Taal