Meehelpen? Ga naar etymologieWiki

 

Jaarwoord generator van Genootschap Onze Taal

 

bloedschenker - (donor van bloed)

Dialectwoordenboeken en woordenboeken van variƫteiten van het Nederlands

G.J. van Wyk (2003), Etimologiewoordeboek van Afrikaans, Stellenbosch

bloedskenker s.nw.
Iemand wat van sy bloed skenk vir oortapping in 'n ander.
Uit bloed en skenker, as leenvertaling van Eng. blood donor (1921). Die term bloedskenker word tans alg. in Afr. gebruik, terwyl bloedgewer selde indien ooit gebruik word. Die afleiding skenker i.p.v. gewer word oor die alg. t.o.v. sodanige skenkings gebruik (vgl. orgaanskenker, rugmurgskenker, ens.).
Vgl. Ndl. bloed donor.

Hosted by Instituut voor de Nederlandse Taal