Meehelpen? Ga naar etymologieWiki

 

Jaarwoord generator van Genootschap Onze Taal

 

bloedpruim - (donkerrode pruim)

Dialectwoordenboeken en woordenboeken van variƫteiten van het Nederlands

G.J. van Wyk (2007), Etimologiewoordeboek van Afrikaans, Supplement, Stellenbosch

bloedpruim s.nw.
Pruim met 'n donkerrooi skil en persrooi vleis.
Samestelling van bloed en pruim, so genoem omdat die kleur van die pruim se skil en vleis aan bloed herinner.

Hosted by Instituut voor de Nederlandse Taal