Meehelpen? Ga naar etymologieWiki

 

Jaarwoord generator van Genootschap Onze Taal

 

assegaaiboom - (bladhoudende bosboom)

Dialectwoordenboeken en woordenboeken van variëteiten van het Nederlands

G.J. van Wyk (2003), Etimologiewoordeboek van Afrikaans, Stellenbosch

asgaaiboom s.nw.
Bladhoudende bosboom met taai, swaar duursame hout.
Samestelling van asgaai en boom, so genoem omdat die hout van die boom gebruik is vir die maak van assegaaistele.

S.P.E. Boshoff en G.S. Nienaber (1967), Afrikaanse etimologieë, Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

asgaai(boom): pln. – asgaaihout – , (spp. Curtisia, fam. Cornaceae), lg. reeds in 1662 gedok., v. Scho PD 31), deur inboorlinge gebr. vir asgaaistele.

Hosted by Instituut voor de Nederlandse Taal