Meehelpen? Ga naar etymologieWiki

 

Jaarwoord generator van Genootschap Onze Taal

 

anglicaans - (verband houdend met de Staatskerk van Engeland)

Dialectwoordenboeken en woordenboeken van variƫteiten van het Nederlands

G.J. van Wyk (2007), Etimologiewoordeboek van Afrikaans, Supplement, Stellenbosch

1Anglikaans b.nw.
Van of wat verband hou met die Staatskerk van Engeland.
Uit Eng. Anglican (1635).
Eng. Anglican uit Middellatyn Anglicanus, 'n afleiding met -anus van Angli 'Angele', wat verwys na 'n Germ. volkstam waarvan 'n gedeelte in die vyfde eeu uit die teenswoordige Sleeswyk-Holstein saam met Sakse en Jute na Engeland getrek het en na wie met verloop van tyd die bevolking van die hele land vernoem is.

2Anglikaans s.nw.
Engfrikaans.
Sametrekking van Anglo- 'Engels' en Afrikaans.

Hosted by Instituut voor de Nederlandse Taal