Meehelpen? Ga naar etymologieWiki

 

Jaarwoord generator van Genootschap Onze Taal

 

alledaags - (iedere dag terugkerend; heel gewoon)

Dialectwoordenboeken en woordenboeken van variƫteiten van het Nederlands

G.J. van Wyk (2003), Etimologiewoordeboek van Afrikaans, Stellenbosch

alledaags b.nw.
1. (minder gebruiklik) Wat heel dikwels, gereeld of elke dag voorkom. 2. Baie gewoon, sonder afwisseling.
Uit Ndl. alledaags 'daagliks, baie gewoon', 'n samestellende afleiding met -s van alle (verboƫ vnw. van al) en daag (lang vokaal van mv. dagen). Vgl. Nederduits alledages, aldages 'elke dag, daagliks', tans nie meer in gebruik nie.

Hosted by Instituut voor de Nederlandse Taal