Meehelpen? Ga naar etymologieWiki

 

Jaarwoord generator van Genootschap Onze Taal

 

afjacht - (onvriendelike bejegening waarmee iemand afgesnauwd wordt)

Dialectwoordenboeken en woordenboeken van variƫteiten van het Nederlands

G.J. van Wyk (2003), Etimologiewoordeboek van Afrikaans, Stellenbosch

1afjak s.nw. Ook, verouderd, afjag.
Beledigende, onvriendelike behandeling deur 'n kortaf antwoord.
Uit die verouderde wisselvorm afjag, met verskerping van g na k, of 'n afleiding van die ww. afjak (2afjak). Afr. afjag uit Ndl. afjacht (1824 - 1825) 'onvriendelike bejeƫning waarmee iemand afgesnou word'. Ndl. afjacht uit afjagen 'iemand of iets verwyder van 'n plek of noodsaak om te vertrek'. Eerste optekening in Afr. by Mansvelt (1884).

Hosted by Instituut voor de Nederlandse Taal