Meehelpen? Ga naar etymologieWiki

 

Jaarwoord generator van Genootschap Onze Taal

 

aardroos - (plantennaam)

Dialectwoordenboeken en woordenboeken van variëteiten van het Nederlands

G.J. van Wyk (2003), Etimologiewoordeboek van Afrikaans, Stellenbosch

1aardroos s.nw.
1. Klein, volkome parasietplant in S.W.Kaapland, wat op die wortels van verskillende plante aangetref word. 2. Klein, dieprooi, volkome parasiet op die wortels van sommige plante.
Samestelling van aard en roos, so genoem omdat die stamlose plante hul rooi, roosagtige blomknoppe digby die grond naby die gasheerplant dra. Eerste optekening in vroeë Afr. in 1789 by Thunberg (Scholtz 1974).

2aardroos s.nw.
Enigeen van drie inheemse dwergproteasoorte, hfs. gekenmerk deur hulle ondergrondse of kort, regop of neerliggende stamme en rooskleurige hulsels.
Samestelling van aard en roos, so genoem omdat die plante hul rooi, roosagtige blomme naby die grondoppervlak dra.
Vanuit Afr. in S.A.Eng. (1965). Volgens Silva (1996: 2) is hierdie plante eers in 1955 in die Bredasdorp-Caledon-streek, S.Kaap, ontdek.

Uitleenwoordenboeken

N. van der Sijs (2010), Nederlandse woorden wereldwijd, Den Haag; met aanvullingen uit Uitleenwoordenbank 2015

aardroos ‘plantennaam’ -> Zuid-Afrikaans-Engels aardroos, earth-rose ‘parasitaire plant met laagstaande rode bloemen’ <via Afrikaans>.

Hosted by Instituut voor de Nederlandse Taal