Meehelpen? Ga naar etymologieWiki

 

Jaarwoord generator van Genootschap Onze Taal

 

windscherm - (bescherming tegen wind)

Dialectwoordenboeken en woordenboeken van variƫteiten van het Nederlands

G.J. van Wyk (2007), Etimologiewoordeboek van Afrikaans, Supplement, Stellenbosch

windskerm s.nw.
1. Aanplanting van bv. bome of riete om gesaaides e.d. teen die wind te beskerm. 2. Voorruit van 'n voertuig, vliegtuig e.d.
In bet. 1 uit Ndl. windscherm (1843). Bet. 2 is 'n leenbetekenis van Eng. wind screen (1905) of wind shield (1902).
Die voorruit word so genoem omdat dit as skerm dien wat die lugstroom van die bestuurder, vlieƫnier e.d. afkeer.
Vgl. Eng. windscreen (1858 in bet. 1).

Hosted by Instituut voor de Nederlandse Taal