Meehelpen? Ga naar etymologieWiki

 

Jaarwoord generator van Genootschap Onze Taal

 

wedijveren

Dialectwoordenboeken en woordenboeken van variëteiten van het Nederlands

G.J. van Wyk (2003), Etimologiewoordeboek van Afrikaans, Stellenbosch

1wedywer ww.
Daarna strewe om 'n ander te oortref.
Uit Ndl. wedijveren (1815), wsk. so genoem omdat 'n kompeterende persoon ywerig is om sy krag, vermoëns of vaardighede teen dié van 'n ander te toets of te wed. Eerste optekening in Afr. in Patriotwoordeboek (1902).
D. wetteifer.

Hosted by Meertens Instituut