Meehelpen? Ga naar etymologieWiki

 

Jaarwoord generator van Genootschap Onze Taal

 

voorwaarts - (vooruit)

Dialectwoordenboeken en woordenboeken van vari√ęteiten van het Nederlands

G.J. van Wyk (2003), Etimologiewoordeboek van Afrikaans, Stellenbosch

voorwaarts b.nw.
1. Vooruit. 2. (minder gebruiklik) Wat nie sy plek ken nie.
In bet. 1 uit Ndl. voorwaarts (Mnl. vorewaert), 'n samestelling van voor 'voor' en waarts 'aanduiding van die rigting waarin of die doel waarna iets verplaas of verloop'. Bet. 2 is 'n leenbetekenis van Eng. forward (1561). Eerste optekening in Afr. in bet. 1 en 2 by Pannevis (1880).
D. vorwärts. Vanuit Afr. in S.A.Eng. (1882 in bet. 1).

Hosted by Meertens Instituut