Meehelpen? Ga naar etymologieWiki

 

Jaarwoord generator van Genootschap Onze Taal

 

valstrik

Dialectwoordenboeken en woordenboeken van variëteiten van het Nederlands

G.J. van Wyk (2003), Etimologiewoordeboek van Afrikaans, Stellenbosch

valstrik s.nw.
1. Strik wat gestel word om iemand of iets te vang. 2. Poging om iemand kwaad aan te doen deur hom in 'n lokval te lei.
Uit Ndl. valstrik (1526 in bet. 1, 1637 in bet. 2), oorspr. 'strik in die vorm van 'n net wat oor voëls kan val om hulle te vang'.
D. Fallstrick (16de eeu).

Hosted by Meertens Instituut