Meehelpen? Ga naar etymologieWiki

 

Jaarwoord generator van Genootschap Onze Taal

 

slagboom - (sluitboom)

Dialectwoordenboeken en woordenboeken van variëteiten van het Nederlands

G.J. van Wyk (2007), Etimologiewoordeboek van Afrikaans, Supplement, Stellenbosch

slagboom s.nw.
Balk dwars oor 'n pad om dit af te sluit.
Uit Ndl. slagboom (1520), 'n samestelling van slag 'kragtige beweging van slaan of neerslaan' en boom 'balk dwars oor 'n pad gelê', so genoem omdat die val van die balk herinner aan die slag van 'n deur wat toeslaan. Reeds by Van Riebeeck (1651 - 1662) in die aanhaling "'t wagepadt, met een slaghboom wel te sluyten".
D. Schlagbaum (16de eeu).

Uitleenwoordenboeken

N. van der Sijs (2010), Nederlandse woorden wereldwijd, Den Haag; met aanvullingen uit Uitleenwoordenbank 2015

slagboom ‘sluitboom’ -> Engels † slaught-boom ‘sluitboom’ (uit Nederlands of Nederduits); Russisch šlagbon, šlambov, šlagbáum ‘sluitboom’; Oekraïens šlagboum ‘sluitboom’ .

Hosted by Meertens Instituut