Meehelpen? Ga naar etymologieWiki

 

Jaarwoord generator van Genootschap Onze Taal

 

san - (inheemse stam en taal in Zuid-Afrika)

Dialectwoordenboeken en woordenboeken van variƫteiten van het Nederlands

G.J. van Wyk (2003), Etimologiewoordeboek van Afrikaans, Stellenbosch

San s.nw. Ook Saan.
1. Enigeen van die jagtergroepe, vroeƫr enigsins neerhalend as Boesmans of Bosjesmans bekend, wat nog in die 17de eeu aan die Kaap en verder in die binneland gelewe het. 2. Enigeen van die tale of dialekte van die San (San 1).
Uit Nama, waarin die naam 'versamelaar van kos' beteken.
Eng. San (1876), S.A.Eng. San (1830 in bet. 1, 1883 in bet. 2).

Hosted by Meertens Instituut