Meehelpen? Ga naar etymologieWiki

 

Jaarwoord generator van Genootschap Onze Taal

 

overschieten - (als rest over blijven)

Dialectwoordenboeken en woordenboeken van vari√ęteiten van het Nederlands

G.J. van Wyk (2003), Etimologiewoordeboek van Afrikaans, Stellenbosch

oorskiet s.nw. (dikw. t.o.v. kos)
Oorblyfsel, of wat te minderwaardig is vir 'n bepaalde doel.
Uit Ndl. overschieten (al Mnl.). Die feit dat Ndl. overschieten 'n ww. en Afr. oorskiet 'n s.nw. is, dui nie noodwendig op funksieverandering nie. As gevolg van die verlies van fleksie-affikse in Afr. is daar talle gevalle van vormidentiteit tussen 'n oorspr. Ndl. ww. en 'n Afr. s.nw. (Boshoff 1921: 290, Kempen 1969: 47). Met dat oorskiet en oorskot elk sy eie etimologie het, kon daar betekenisdifferensiasie plaasvind waar verskillende bet. aan twee aparte, hoewel etimologies verwante woorde, verbind is.
Vanuit Afr. in S.A.Eng. (1971).
Vgl. oorskot.

Hosted by Meertens Instituut