Meehelpen? Ga naar etymologieWiki

 

Jaarwoord generator van Genootschap Onze Taal

 

overdrijven - (abnormaal vergroten)

Dialectwoordenboeken en woordenboeken van variƫteiten van het Nederlands

G.J. van Wyk (2003), Etimologiewoordeboek van Afrikaans, Stellenbosch

1oordryf ww.
1. 'n Abnormaal vergrote weergawe van iets gee om dit erger te laat klink as wat dit is. 2. Te ver voer.
Uit Ndl. overdrijven (1782 in bet. 1 en 2), 'n samestelling van over 'te veel, meer as wat behoorlik is' en drijven 'dryf'. Eerste optekening in Afr. in Patriotwoordeboek (1902) in die vorm o'erdrywe.

2oordryf ww.
1. Na die ander kant dryf. 2. (rugby) Met brute krag teen die verdediging van die opposisie in oor die doellyn druk.
Uit Ndl. overdrijven (1769 - 1811 in bet. 1, 1788 - 1820 in bet. 2), in bet. 2 'met krag oorbring na 'n ander plek', 'n samestelling van over 'verby, na 'n ander plek' en drijven 'dryf'. Eerste optekening in Afr. in Patriotwoordeboek (1902) in die vorm o'erdrywe.

Hosted by Meertens Instituut