Meehelpen? Ga naar etymologieWiki

 

Jaarwoord generator van Genootschap Onze Taal

 

oplopen - (aangedaan krijgen)

Dialectwoordenboeken en woordenboeken van variëteiten van het Nederlands

G.J. van Wyk (2003), Etimologiewoordeboek van Afrikaans, Stellenbosch

1oploop ww.
Met verloop van tyd toeneem in getal, intensiteit, prys, waarde, ens.
Uit Ndl. oplopen (al Mnl.), wsk. so genoem as gevolg van die geleidelike toename of styging in getal, intensiteit, prys en waarde wat herinner aan iets of iemand wat stelselmatig hoër loop.

4oploop ww.
1. Na boontoe beweeg. 2. Na boontoe strek.
Uit Ndl. oplopen (1769 - 1811), 'n samestelling van op 'na boontoe' en lopen 'uitstrek'. Eerste optekening in Afr. in bet. 1 in Patriotwoordeboek (1902).

6oploop ww. (verouderd)
Teëspoed of skade opdoen of belas word met iets.
Uit Ndl. oplopen, so genoem n.a.v. dit wat verkry of opgedoen word deur vooruit te beweeg in tyd of ruimte.

7oploop ww.
Loop totdat iets stukkend of gehawend is.
Samestelling van op 'stukkend' en loop.

8oploop ww. (minder gebruiklik)
Opswel.
Uit Ndl. oplopen (1880), wsk. so genoem n.a.v. 'n liggaamsdeel wat geleidelik al hoër en groter swel.

Hosted by Meertens Instituut