Meehelpen? Ga naar etymologieWiki

 

Jaarwoord generator van Genootschap Onze Taal

 

oogopslag - (blik)

Dialectwoordenboeken en woordenboeken van variëteiten van het Nederlands

G.J. van Wyk (2003), Etimologiewoordeboek van Afrikaans, Stellenbosch

oogopslag s.nw. (verouderend)
Vinnige, vlugtige blik of kyk.
Uit Ndl. oogopslag (Mnl. ogeopslach), 'n samestelling van oog 'oog' en opslag 'handeling van die oë vorentoe of boontoe te rig', so genoem omdat die oë vinnig of vlugtig opgeslaan word. Eerste optekening in Afr. in Patriotwoordeboek (1902).

Hosted by Meertens Instituut