Meehelpen? Ga naar etymologieWiki

 

Jaarwoord generator van Genootschap Onze Taal

 

nukkig - (nurks)

Dialectwoordenboeken en woordenboeken van variƫteiten van het Nederlands

G.J. van Wyk (2003), Etimologiewoordeboek van Afrikaans, Stellenbosch

nukkerig b.nw.
Buierig, in 'n slegte luim.
Afleiding met -erig van nuk. Eerste optekeninge in Afr. by Pannevis (1880) en Mansvelt (1884). In Ndl. is slegs nukkig opgeteken. In vergelyking met Ndl. is -erig in Afr. meer produktief (Kempen 1969: 462), en nukkerig is dus wsk. 'n eieskepping.

Hosted by Meertens Instituut