Meehelpen? Ga naar etymologieWiki

 

Jaarwoord generator van Genootschap Onze Taal

 

kaasdoek - (doek gebruikt in de kaasmakerij)

Dialectwoordenboeken en woordenboeken van variƫteiten van het Nederlands

G.J. van Wyk (2007), Etimologiewoordeboek van Afrikaans, Supplement, Stellenbosch

kaasdoek s.nw.
Dun, ongebleikte moeselien.
Uit kaas en doek, as leenvertaling van Eng. cheese cloth (1657).
Die materiaal word so genoem omdat dit gebruik word om kaas in toe te draai voordat dit gepers word, ten einde te help om 'n kors te vorm wat nie maklik bars nie.

Hosted by Meertens Instituut