Meehelpen? Ga naar etymologieWiki

 

Jaarwoord generator van Genootschap Onze Taal

 

inktvis - (soort weekdier)

Dialectwoordenboeken en woordenboeken van variƫteiten van het Nederlands

G.J. van Wyk (2003), Etimologiewoordeboek van Afrikaans, Stellenbosch

inkvis s.nw.
Enigeen van 'n aantal seebewonende weekdiere met agt tot tien vangarms.
Uit Ndl. inktvis (1862) of Eng. inkfish (1693). Eerste optekening in Afr. in Patriotwoordeboek (1902) in die vorm inkfis.
Die dier word so genoem omdat dit by dreigende gevaar 'n bruinswart vloeistof afskei om die water te vertroebel sodat hy ongesiens van dreigende gevaar kan ontvlug.

Hosted by Meertens Instituut