Meehelpen? Ga naar etymologieWiki

 

Jaarwoord generator van Genootschap Onze Taal

 

hartendief - (die iemands hart gestolen heeft)

Dialectwoordenboeken en woordenboeken van variƫteiten van het Nederlands

G.J. van Wyk (2007), Etimologiewoordeboek van Afrikaans, Supplement, Stellenbosch

hartedief s.nw.
Iemand wat die liefde van 'n ander persoon gewen het.
Uit Ndl. hartendief (1869), so genoem omdat die persoon as 't ware as 'n dief opgetree het deur die hart van iemand te steel. Eerste optekening in Afr. in Patriotwoordeboek (1902) in die vorm hartediif.

Hosted by Meertens Instituut