Meehelpen? Ga naar etymologieWiki

 

Jaarwoord generator van Genootschap Onze Taal

 

haker - (voorspeler (rugby))

Dialectwoordenboeken en woordenboeken van variƫteiten van het Nederlands

G.J. van Wyk (2003), Etimologiewoordeboek van Afrikaans, Stellenbosch

haker s.nw. (rugby)
Middelste voorspeler in die voorry van die skrum.
Afleiding met -er van haak, as leenvertaling van Eng. hooker (1905).
Die voorspeler word so genoem omdat hy die bal wat tydens die vorming van die skrum ingegooi word, met sy voet moet haak.
D. Hakler.

Hosted by Instituut voor de Nederlandse Taal