Meehelpen? Ga naar etymologieWiki

 

Jaarwoord generator van Genootschap Onze Taal

 

doortrekken - (verdergaan met trekken)

Dialectwoordenboeken en woordenboeken van variëteiten van het Nederlands

G.J. van Wyk (2003), Etimologiewoordeboek van Afrikaans, Stellenbosch

1deurtrek ww.
1. Trekkend deur 'n plek of gebied reis. 2. Deur 'n opening of ruimte trek. 3. Verkwis, deurbring.
In bet. 1 en 2 uit Ndl. doortrekken (1698 in bet. 1, 1825 - 1833 in bet. 2). Bet. 3 het in Afr. self ontwikkel n.a.v. die plat uitdr. in die geselstaal iets deur jou gat trek 'iets verkwis of deurbring'. Eerste optekening in Afr. in Patriotwoordeboek (1902).

2deurtrek ww.
Geheel en al deurdrenk.
Uit Ndl. doortrekken (1769 - 1811), so genoem omdat iets wat 'n voorwerp deurdrenk, deur al sy dele trek. Eerste optekening in Afr. in Patriotwoordeboek (1902).
Vgl. D. durchtränken.

Hosted by Meertens Instituut