Meehelpen? Ga naar etymologieWiki

 

Jaarwoord generator van Genootschap Onze Taal

 

broeikas - (kweekplaats)

Dialectwoordenboeken en woordenboeken van variƫteiten van het Nederlands

G.J. van Wyk (2003), Etimologiewoordeboek van Afrikaans, Stellenbosch

broeikas s.nw.
1. Kas of gebou waarin die klimaat beheer word vir die kweek van sekere soorte plante. 2. (skertsend) Kop. 3. Kas waarin die hitte beheer word vir die uitbroei van eiers of vir die versorging van vroeggebore babas.
In bet. 1 en 2 uit Ndl. broeikas (1786 - 1793 in bet. 1). Bet. 3 is 'n leenbetekenis van Eng. incubator (1857).
D. Brutkasten.

Hosted by Meertens Instituut