Meehelpen? Ga naar etymologieWiki

 

Jaarwoord generator van Genootschap Onze Taal

 

breker - (persoon die iets breekt; golf)

Dialectwoordenboeken en woordenboeken van variƫteiten van het Nederlands

G.J. van Wyk (2003), Etimologiewoordeboek van Afrikaans, Stellenbosch

breker s.nw.
1. Persoon wat iets breek. 2. Toestel om iets soos rotse of steenkool mee te breek. 3. Golf wat breek. 4. Iemand wat hom deur niks laat stuit nie, dikw. 'n aantreklike man wat vrouens ook seksueel misbruik.
In bet. 1 - 3 uit Ndl. breker (al Mnl. in bet. 1 en 2, 1897 in bet. 3), of bet. 3 is mntl. 'n leenbetekenis van Eng. breaker (1684). Bet. 4 het in Afr. self ontwikkel, wsk. omdat so 'n persoon enige vorm van weerstand breek. Eerste optekening in Afr. in Patriotwoordeboek (1902).
D. Brecher (19de eeu).

Hosted by Meertens Instituut