Meehelpen? Ga naar etymologieWiki

 

Jaarwoord generator van Genootschap Onze Taal

 

borstslag - (zwemslag)

Dialectwoordenboeken en woordenboeken van variƫteiten van het Nederlands

G.J. van Wyk (2007), Etimologiewoordeboek van Afrikaans, Supplement, Stellenbosch

borsslag s.nw.
Soort swemslag.
Uit bors en slag, as leenvertaling van Eng. breast stroke (1867).
Die swemslag word so genoem omdat die swemmer op sy of haar bors swem, terwyl die arms voor die kop uitgestrek en gelyktydig teruggeswaai word met die palms na die buitekant, en die bene 'n paddaskop uitvoer.

Hosted by Meertens Instituut