Meehelpen? Ga naar etymologieWiki

 

Jaarwoord generator van Genootschap Onze Taal

 

bloedsuiker - (glucose in het bloed)

Dialectwoordenboeken en woordenboeken van variƫteiten van het Nederlands

G.J. van Wyk (2003), Etimologiewoordeboek van Afrikaans, Stellenbosch

bloedsuiker s.nw.
Glukose in die bloed.
Uit Ndl. bloedsuiker, of mntl. uit bloed en suiker, as leenvertaling van Eng. blood sugar (1927).
Glukose in die bloed word so genoem omdat dit 'n soort suiker is wat in bloed aangetref word.
D. Blutzucker.

Hosted by Instituut voor de Nederlandse Taal