Meehelpen? Ga naar etymologieWiki

 

Jaarwoord generator van Genootschap Onze Taal

 

afjakkeren - (afsnauwen)

Dialectwoordenboeken en woordenboeken van variƫteiten van het Nederlands

G.J. van Wyk (2003), Etimologiewoordeboek van Afrikaans, Stellenbosch

2afjak ww.
Beledig of onvriendelik behandel deur 'n kortaf antwoord te gee.
Uit gewestelike Ndl. afjakken. Ndl. afjakken, afgelei van jakken, is 'n wisselvorm van afjakkeren, afgelei van jakkeren. Jakken en jakkeren is albei versterkte vorme van jagen, en beteken onderskeidelik 'vinnig loop of ry' en 'genadeloos voortdryf of voortjaag, baie vinnig ry'. Vgl. Mnl. afjagen 'wegjaag, verdryf, verwyder', 'n samestelling van af 'verwyder deur te' en jagen 'jaag', lett. 'iemand wegjaag deur hom af te snou'.

Hosted by Meertens Instituut