Meehelpen? Ga naar etymologieWiki

 

Jaarwoord generator van Genootschap Onze Taal

 

achterstraat - (straat achter de hoofdstraat)

Dialectwoordenboeken en woordenboeken van variƫteiten van het Nederlands

G.J. van Wyk (2003), Etimologiewoordeboek van Afrikaans, Stellenbosch

agterstraat s.nw.
1. Straat agter 'n hoofstraat, of straat in 'n agterbuurt. 2. Straat waar onwettighede gepleeg word.
In bet. 1 uit Ndl. achterstraat (al Mnl.). Bet. 2 is 'n leenbetekenis van Eng. backstreet (1898), veral in Afr. samestellings soos agterstraataborsie, agterstraathool, agterstraatskurk en agterstraatverkragting.

Hosted by Instituut voor de Nederlandse Taal