Meehelpen? Ga naar etymologieWiki

 

Jaarwoord generator van Genootschap Onze Taal

 

achterkamer - (kamer in het achtergedeelte van een huis)

Dialectwoordenboeken en woordenboeken van variƫteiten van het Nederlands

G.J. van Wyk (2003), Etimologiewoordeboek van Afrikaans, Stellenbosch

agterkamer s.nw.
1. Tweede ontvangskamer in 'n tradisioneel Kaaps-Hollandse huis, dikw. van die voorkamer geskei deur 'n houtafskorting en met toegang tot 'n agterdeur. 2. (veral in die verkleinw. agterkamertjie) Bekrompe of ongesellige verblyfplek in 'n swakgeleƫ kamer.
Uit Ndl. achterkamer (1666). Bet. 2 hou ook verband met Eng. back room (1941) 'plek waar geheime werk gedoen word'.
Vanuit Afr. in S.A.Eng. (1913).

Hosted by Meertens Instituut