Meehelpen? Ga naar etymologieWiki

 

Jaarwoord generator van Genootschap Onze Taal

 

aardworm - (soort gesegmenteerde worm)

Dialectwoordenboeken en woordenboeken van variƫteiten van het Nederlands

G.J. van Wyk (2007), Etimologiewoordeboek van Afrikaans, Supplement, Stellenbosch

erdwurm s.nw.
Soort gesegmenteerde wurm.
Uit D. Erdwurm. Eerste optekeninge in Afr. by Postma (1896) in die vorm ertwurm en in Patriotwoordeboek (1902) in die vorm erdwirm.
D. Erdwurm is 'n samestelling van Erd(e) 'aarde, grond' en Wurm, so genoem omdat die wurm in klam grond voorkom waar dit daartoe bydra om die grondvrugbaarheid te verhoog.
Eng. earth worm, Ndl. aardworm (1567).

Hosted by Meertens Instituut