Meehelpen? Ga naar etymologieWiki

 

Jaarwoord generator van Genootschap Onze Taal

 

aardmannetje - (trolletje, dwerg)

Dialectwoordenboeken en woordenboeken van variëteiten van het Nederlands

G.J. van Wyk (2003), Etimologiewoordeboek van Afrikaans, Stellenbosch

aardmannetjie s.nw. (Germ. mitologie)
Dwergagtige aardgees.
Uit Ndl. aardmannetje (1851).
D. Erdmänchen.
Vgl. erdmannetjie.

erdmannetjie s.nw.
1. Dwergagtige aardgees. 2. Meerkat.
In bet. 1 met erd- uit Ndl. aardmannetje (1851). Bet. 2 het in Afr. self ontwikkel na aanleiding daarvan dat die meerkat 'n klein diertjie is en onder die grondoppervlak woon en gevolglik aan die dwergagtige aardgees herinner.
Vgl. aardmannetjie.

Hosted by Meertens Instituut