Meehelpen? Ga naar etymologieWiki

 

Jaarwoord generator van Genootschap Onze Taal

 

aanwassen - (aangroeien, toenemen; ergens aan groeien)

Dialectwoordenboeken en woordenboeken van variëteiten van het Nederlands

G.J. van Wyk (2007), Etimologiewoordeboek van Afrikaans, Supplement, Stellenbosch

1aanwas ww.
1. Toeneem in sterkte, volume, ens. 2. Toeneem in getal of hoeveelheid. 3. (juridies) Groter word deur aanspoeling, aanslikking. 4. Toeneem deur te groei. 5. Aangroei, vasgroei. 6. (juridies) As aanvullende besit toeval, gesê van 'n erfdeel wat by die wegval van een erfgenaam oorgaan op 'n mede-erfgenaam.
Uit Ndl. aanwassen (1509 in bet. 1, 1615 in bet. 2, 1638 in bet. 3, 1639 in bet. 4, 1702 in bet. 5), 'n samestelling van aan en wassen 'groei, groter word'.
Vgl. wasdom.

Hosted by Meertens Instituut