Meehelpen? Ga naar etymologieWiki

 

Jaarwoord generator van Genootschap Onze Taal

 

aanmaning - (sommatie)

Dialectwoordenboeken en woordenboeken van variëteiten van het Nederlands

G.J. van Wyk (2003), Etimologiewoordeboek van Afrikaans, Stellenbosch

aanmaning s.nw.
1. Sterk aansporing om 'n plig te vervul. 2. (regswetenskap) Kennisgewing aan 'n skuldenaar om op 'n bepaalde dag te betaal. 3. Ligte aanval van 'n siekte as waarskuwing.
Uit Ndl. aanmaning (1642 in bet. 1, 1772 in bet. 2). Ndl. aanmaning in bet. 3 wsk. uit ww. aanmanen 'herinner aan iets wat te wagte kan wees' (1658).
Vanuit Afr. in S.A.Eng. (1912 in bet. 3).

Uitleenwoordenboeken

N. van der Sijs (2010), Nederlandse woorden wereldwijd, Den Haag; met aanvullingen uit Uitleenwoordenbank 2015

aanmaning ‘sommatie’ -> Papiaments aanmaning ‘sommatie’.

Hosted by Meertens Instituut