Meehelpen? Ga naar etymologieWiki

 

Jaarwoord generator van Genootschap Onze Taal

 

aankarren - (iets lusteloos doen)

Dialectwoordenboeken en woordenboeken van variƫteiten van het Nederlands

G.J. van Wyk (2003), Etimologiewoordeboek van Afrikaans, Stellenbosch

aankarring ww.
Iets half lusteloos, sonder bevrediging doen.
Uit Ndl. aankarren 'met 'n kar aanry', waar kar verwys na 'n eenvoudige outydse voertuig met twee wiele; vgl. komen aankarren 'kom aangery' (met die bygedagte 'moeitevol'). Afr. -karring onder invloed van karring 'met moeite voortbeweeg'.

Hosted by Meertens Instituut